LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Surfs Up Studio | LekkeSlaap
+33

Surfs Up Studio

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melrose-weg M003, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 310 R983 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Surfs Up Studio is in Surfer's Corner in Muizenberg en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie wat met vakansie is. Dit is naby verskeie winkels en restaurante, en net 'n paar meter van Muizenberg se strand, doendinge en besienswaardighede af.

Dié ateljee-woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en basiese skoonmaakprodukte vir gaste se gerief.

Die sitarea het banke, 'n slim-TV met DStv en 'n ontbyttoonbank. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n sonstoep met stoepmeubels en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die woonstel is in die bekende Empire-gebou op Muizenberg se strand en is naby verskeie restaurante, branderplankwinkels en plaaslike inkopiewinkels. Die woonstel is ideaal vir 'n wegbreek na die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Surfs Up Studio sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Melrose-weg M003, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 310
R1 310 R983
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 310
R1 310 R983
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melrose-weg M003, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzJLMHq0J5zhCxMnQf4JA7NRzZCPwtv7hSAXG1tMwWFWNotjjjv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 310, nou Vanaf R983  per nag(plek vir 2) M003 Melrose Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.1073568 18.4703173
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!