Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surtie House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saxenburg 35, Bellville Oak Glen, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Surtie House is naby die Toboggan Family Park in Bellville geleë. Hierdie eenheid is ook naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2.

Daar is WiFi en die sitarea het 'n slim-TV. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste parkeer in die straat.

Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, begeleide staptogte en voëlkyk in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Saxenburg 35, Bellville Oak Glen, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saxenburg 35, Bellville Oak Glen, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68b1ad5c116274d3071d9087d3bed361b07852fac523badbdd27c062a4c8dc4d5cfc56002b2f663ce0b1af235b402e471389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 35 Saxenburg Bellville Oak Glen 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.883438926699 18.670388146627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang