Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bellair besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bellair.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bellair akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bellair Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bellair Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bellair

Wooden Warmth Apartment is 'n gemaklike selfsorg-woonstel vir 5 wat in Bellair geleë is. Hierdie multiverdieping-woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer op...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bellair

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 080
R972
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Oakglen

Stellenberg Villa is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Oakglen, Bellville. Die villa het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eet-area en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en di...

15% af Aanbod!
VanafR1 180
R1 003
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Eikenbosch

Pension Marianna Guest house is 'n Switserse-styl gastehuis in Bellville. Die gastehuis bied elegante akkommodasie aan skerpsinnige sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n stil toevlugsoord. Die akko...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oakglen, Bellville

Silver Tree bied slaapplek aan 2 gaste. Dié kamer is gerieflik gemeubeleer en is in Oakglen, Kaapstad, geleë. Die kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, en 'n koningingrootte-bed. Die kamer het ook 'n en sui...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Holly Close Loft is in 'n rustige doodloopstraat in Bellville geleë. Dié moderne solder-woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enke...

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Sugarbush Flatlet is ’n huislike enkelwoonstel wat aan 'n residensiële perseel in La Rochelle skakel. Die woonstel het ’n privaat ingang. Gaste kan self in- en uitklok. Die ligging van die woonstel en parkeerpl...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brackenfell, Noordelike Voorstede

The Vinelands on Alpha is 'n tradisionele Kaaps-Hollandse huis. Die hoofhuis beskik oor 'n ontvangsarea, 'n sitkamer, 'n eetkamer en 'n restaurant. Verblyf word in kamers gebied. The Vinelands on Alpha het 3 en sui...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Dutch Corner is 'n selfsorg-gasteenheid op die eienaar se eiendom in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die eiendom is naby talle winkels, restaurante, hospitale en ander geriewe in die omgewing geleë. Dié ga...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Old Oak Guest House is in Bellville geleë in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word aangebied in 6 en suite-dubbelkame...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in East Rock, Wes-Kaap

The Green Room Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenheid wat in Stellenberg, Durbanville, naby die N1 en R300 geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Hierd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]