Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe is op 'n selfsorgbasis en sluit die eksklusiewe gebruik van die eenheid, linne en handdoeke, water, elektrisiteit en standaard skoonmaak na vertrek in.
Huisreëls
Die basistarief is vir tot 2 gaste.
'n Derde gas wat op die slaapbank bly, is welkom teen 'n ekstra koste per nag, betaalbaar met aankoms. Dit sluit ekstra beddegoed, handdoeke, wasgoed, water en elektrisiteit in.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R43, Surya Estate 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang