LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swaelsrus | LekkeSlaap
+6

Swaelsrus

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Swaelsrus
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Martha S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap en baie mooi.

Moes op kort nippertie opdaag. Gasheer baie vriendelik en plekkie knus en mooi.

Cay-lynn M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cay-lynn M
Saam met vriende

Peace and tranquillity.

Amazing stay, love the scenery and the amazing service. Would definitely visit Swaelsrus again.

Kurt B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kurt B
Enkelreisiger

Rustig.

Werklik besonder aangename mense, maar 2 klein dingetjies (beide bedlampies het nie gewerk nie, moes onder die tafel in buk om ketel te gebruik), het gepla as 'n sake-reisiger. Sal egter weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Swaelsrus's terugvoer

Baie dankie vir jou opbouende terugvoer. Dit word waardeer en help ons om n beter diens te kan lewer. Ons maak inmiddelik werk van 2 voorstelle.
Vriendelike Kareedouwgroete.

Swaelsrus
Anzel V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anzel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, maar die verblyf het werk nodig.

Swaelsrus sal meer foto's moet opsit wat 'n beter prentjie skep van die verblyf vir die kliënt. Die kamer was nie behoorlik skoon nie en vir die prys het ons meer verwag. Daar hang 'n reuk in die kamer as gevolg van die septiese tenk. Ek voel ek moes eerlik wees oor die verblyf sodat die eienaars miskien in die vervolg verbeteringe kan maak.

Christiaan R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vriendelike diens vanaf die eienaars ontvang, wat ons tuis laat voel het.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam wat ons tuis laat voel het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had friendly service from the owners which made us feel right at home.

The owners were very friendly and helpful which made you feel at home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutlaan 20, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Dajuif8L8aNKejMkDezgJggRUnGYvQcp8VlFSV4GioNRQH0Ay?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 20 Stinkhout Avenue Kareedouw 6400 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.954134710433 24.283996210585
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!