Swakopmund Ana's Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omukwa-straat, Swakopmund, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Swakopmund Ana's Inn is 'n lieflike selfsorg-meenthuis in Swakopmund. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n klein gesin of sakereisigers.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het 2 slaapbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar en die eenheid het ook 'n alarmstelsel. Die verblyf is 'n kort entjie vanaf die strand, winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Swakopmund Ana's Inn sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Omukwa-straat, Swakopmund, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Swakopmund Ana's Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swakopmund Erongo Namibië
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omukwa-straat, Swakopmund, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom