Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallows Nest Chalet

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Swallows Nest Chalet
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jimmy R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

The house had everything you need. It was a perfect base to explore all the passes. We will definitely go back for a few more days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en vriendelike diens.

Dis naby Rhodes as jy die dorpie wil verken. Ander aktiwiteite naby: Naudes Nek-pas. Tenahead lodge, Carlisle Hoek-pas en Volunteershoek-pas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Wonderlike uitsig. Gesellige blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig oor die berge.

Baie skoon netjiese plekkie, eienaar baie ons op hoogte gehou op WhatsApp, sal dalk net warm water bottels of warm kombers voorstel, daar's wel 'n kaggel, maar moeilik om die vuur deur die nag te brand, het redelik koud geword daar. Die res was als pragtig, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tineke M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tineke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjiese plek.

Is wel klein, maar voldoende. Let op dat die trappies vanaf die motor na die huisie wel 'n uitdaging is vir ouer mense. Die uitsig is egter pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great views, terrible road, rustic cottage.

Although the views were great and the town of Rhodes very interesting, it was not worth the terrible 64 km dirt road. On top of that, we had to drag our luggage up about fifty uneven steps. The cottage itself was okay but very basic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Thanks to Hylton and Sunelle for sharing this lovely view and special place. Rhodes and Swallows Nest chalet is worth visiting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek in die berge met mooi uitsigte en waar jy kan rus in vrede. Sunelle en Hylton baie gaaf.

Het verblyf baie geniet. plek is goed geleë in die berge. Mens kan net lekker ontspan en die uitsigte geniet of jy jy kan ook bietjie stap en die omgewing verken. Sunelle en Hylton is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met asemrowende uitsigte.

Die chalet is geleë teen 'n berghang. Fantastiese uitsigte van berge en strome kan verwag word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier W
Enkelreisiger

Very nice location, blissfull.

Very nice in the mountains!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanneke S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanneke S
Enkelreisiger

Perfek vir 'n wegbreeknaweek!

Fantastiese wegbreekplekkie omring met berge. Gerieflik en alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing, quiet place where your soul can again catch up with your body!

A small well-equipped chalet in the mountains - on a working sheep farm (for one - the other is a high altitude training facility) where you can sit and watch the beautiful mountains, experience the sun, the rain and rest. You feel so close to your Creator! If you want to get some exercise you can walk on the farm, hike in the mountains, take a ride on your mountain bike, go for a trail run on the well-established trails, swim in a Olympic size pool, train in a well-equipped gym, all with the most wonderful couple as your hosts. With the location you can also drive around the most beautiful places. An absolute must for the weary person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, heerlik gekuier.

Die chalet is pragtig geleë met 'n lekker braai area om saans onder die sterre te sit. Wonderlik vir ons uit die stad!! Ongelukkig het die yskas glad nie gewerk nie en verder kort die chalet ernstige instandhoudingswerk. Andersins als in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelda C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus, vrede, natuur, avontuur.

Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf in wonderlike omgewing.

Nie noodwendig die maklikste plek om by te kom nie, maar 'n heerlike blyplek in 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Pragtig, netjies en skoon. Eienaars baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma v - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma v
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend wonderlik.

Die uitsig is pragtig! Ons sal verseker weer en weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Enkelreisiger

Mooiste uitsigte net buite die histories dorp Rhodes.

Aan die voet van die Naudes Nek pas en net 'n paar kilometer buite die Historiese dorp Rhodes is Swallows Nest ideaal geleë om die omgewing te verken en binne bereik van die mooiste en beste wilde forelriviere in die land. Die chalet is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Die uitsigte vanaf die patio is onbeskryflik mooi. Dankie aan Sunelle en Yilton vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas F

Uitstekend.

Sunelle is 'n uitstekende gasvrou en het die ekstra myl gegaan om my en my pa se verblyf perfek te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ernest M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet.

Not for the aged, steps steep and uneven. Otherwise quite satisfactory.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil en rustig.

Nie geskik vir bejaardes nie, trappe is steil en ongelyk. Andersins is dit bevredigend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gemma-leigh R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gemma-leigh R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing peaceful time in nature!

Much needed breakaway after a long year. The mountains were beautiful. The chalet was the perfect balance of simplicity and comfort.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike rustige tyd in die natuur!

Verdiende wegnreek na 'n lang jaar. Die berge is pragtig. Die chalet was die perfekte balans van eenvoud en gemak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Swallows Nest is ideaal vir ‘n naweekwegbreek. Die uitsig is prentjie mooi en is ‘n ideale plek om te rus en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danika F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Dit was definitief die beste besluit om dié akkommodasie te bespreek. Die area is beeldskoon en die diens fantasties. Die eienaars was baie vriendelik. Perfekte wegbreek vir die naweek gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rod W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rod W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Swallows Nest Chalet kort 'n beter stortkop, geen haardroër voorsien nie. Geen fynhoud vir die braai, gelukkig het ek blitz saamgeneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie bied vir ons die ideale geleentheid om te rus en af te skakel.

Ons het baie lekker gebly. Die kothuis is volledig toegerus en die diens en verwelkoming deur die eienaar was uitstekend. Ons sal baie graag binnekort weer terug wil keer na die Rhodes area om die natuurskoon te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Colin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Skoon, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kolie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kolie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag naby Rhodes.

Baie aangename oornagplekkie naby Rhodes. Ideaal vir 2 gaste. Skoon en netjies. Alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lampies L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lampies L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verruklik mooi, uiters gasvry.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam, al het ons na donker eers daar aangekom in reënerige toestande. Hulle het alles in hul vermoë gedoen om ons gemaklik te maak ten opsigte van krag-onderbreking. Het selfs laat weet watter eetplekke oop was op 1 Jan om 20:00 en ons per sms laat weet. Die huisie is netjies en gesellig, geleë in asemrowende natuurskoon. Dit was heerlik om wakker te word en te luister na allerlei plaasgeluide: 'n haan wat kraai, skape wat blêr, 'n pou wat roep, en sagte reëndruppels op die dak, met 'n pragtige sonopkoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

'n Lieflike plek om te ontspan en weg te kom van die "rat race!" en nader aan die Skepper te kom. Die uitsig oor die berge, die waterstroom, die geluid van die wind, die voëls en die plaasdiere - dis verfrissend. Die fasiliteite is uitstekend en alles is netjies en skoon. As radio-amateur kon ek my antenna opslaan en 'n klompie kontakte laat werk. Die chalet is amper op die KF39/KF49-lyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Die perfekte manier om die prag van die omgewing te geniet. Goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het, teen 'n redelike prys. Dis net jammer van die steil trappies na die chalet toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grace Hill Farm, R396, Rhodes Village, 9787, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWEvFL3n8yma5yN7QgJf5kMS7GW6XRAeOdKu9wjc0f7ZumwuIKA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Grace Hill Farm R396 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.783829833333 27.998196944444