LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swartbessie | LekkeSlaap
+6

Swartbessie

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Swartbessie
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Zander F - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zander F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Netjiese en gemaklike verblyf is een nag. Stel voor dat dalk 'n bar-yskassie bygevoeg word. Weet nie almal voel dieselfde nie, maar persoonlik verkies ons 'n deur vir die badkamer. Dankie vir 'n lekker nag se verblyf.

Elizna P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna P
Enkelreisiger

Lekker en rustig.

Netjies en lekker om in te bly.

Swartbessie's terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer.

Swartbessie
Rosalyn E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gasvrou is oulik. Sal weer daar bespreek.

Swartbessie's terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer.

Swartbessie
Louis P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie still en ruste vol gewees.

Sal weer hul bespreek alles daar wat benodig is vir 'n dag of twee se wegbreek.

Swartbessie's terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer.

Swartbessie
Sonja O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, privaat en Lekker geslaap.

Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam, het selfs uur na tyd van voorgeskrewe aankoms tyd (wel vooraf telefonies bespreek) eers kon inboek. Plekkie is skoon en netjies, maar sou verkies dat daar 'n deur voor badkamer wees en plek om klere te hang. Privaat en netjies. Dankie vir die webtuiste se vriendelike diens, sal beslis weer van julle dienste gebruik maak.

Swartbessie's terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer.

Swartbessie
Rosalyn E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig.

Baie vriendelike gasvrou. Sal weer daar oor slaap. Geen problem gehad toe ons vroeër wou inboek nie en geen ekstra koste gevra vir die 2 ure wat ons vroeër inboek het nie. Baie dankie Theresa.

Swartbessie's terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer.

Swartbessie
Jackie F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beïndruk met die diens en skoon plek.

'n Gawe gasvrou bestuur Swartbessie. Verblyf is absoluut ideaal vir 1 tot 2 nagte se oornagverblyf. Skoon en redelike prys.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very impressed with the service and cleanliness.

A charming hostess runs Swartbessie. Accommodation is absolutely ideal for a 1-2 night stop over.m, clean and reasonably.priced

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Swartbessie's terugvoer

Thank you for the rating. Hope that you visit soon again.

Swartbessie
Noma N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is splendid, I could recommend it to anyone of any rank. The owners are so welcoming. I enjoyed the lapa and the swimming pool.

Wonderful place if you need to get some fresh air. Close to the shops and garage. However the place is nice and quiet, very private which is what we were looking for, with secure parking.

Swartbessie's terugvoer

Thanks a lot for the review. We are glad you enjoyed the stay.

Swartbessie
Linda D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding.

I would recommend Swartbessie to friends and family over and over again. We received a warm welcome, the host was friendly and made us feel welcome. The place was spotless and comfortable as well. Would definitely revisit.

Swartbessie's terugvoer

Thank you so much. We hope we see you soon again.

Swartbessie
Paul V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie, al die fasiliteite wat 'n mens benodig is beskikbaar.

Kamer en badkamer baie netjies.

Swartbessie's terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien jul gou weer.

Swartbessie
Roux N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roux N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, clean, peacefull and value for money.

Very friendly service, could book in way before time. Very peaceful and quiet, neat and clean.

Swartbessie's terugvoer

Thank you so much. We hope to see you soon again,

Swartbessie
Anne-marie C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en rustige slaapplek

Ek was baie beindruk met die mense se vriendelikheid en gasvryheid, die plek was baie mooi skoon en ek sal die plekkie vir enige iemand aan beveel vir n rustige nag rus.

Swartbessie's terugvoer

Dankie baie. Ons hoop ons sien jul gou weer.

Swartbessie
Paula B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige slaapplek.

Die kamer was veilig en gemaklik. Daar is 'n mikrogolfoond en ketel beskikbaar in die kamer. Buite die kamer is 'n yskas en TV beskikbaar in 'n ander buitekamer. Daar is dus nie 'n TV in die kamer nie. Baie gemaklik geslaap, die omgewing was baie stil en rustig. Die stort was ongelukkig verstop en die badkamer het nie baie lekker geruik nie, daar is ook nie 'n deur tussen die badkamer en die kamer nie en dus het die reuk in die kamer ingetrek snags.

Lindy M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasure being back at this guesthouse.

It's a beautiful homely guesthouse.

Johanna O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het probleem met swart miere in kamer gehad.

Die lapa vol stof, nie baie skoon. Yskas in lapa se deepfreez onder het leë geyste sakke in gehad. Sou nice wees as TV in lapa net gewone TV-kanale opgevang het. Klein yskas in kamer sou nice wees.

Swartbessie's terugvoer

Goeiedag Cyrus

Dankie vir die resensie.

Ons het klaar die mier probleem opgeklaar en het nie van te vore mier probleme gehaad nie. Baie jammer vir die ongerief, maar ons het dit dadelik uitgesorteer. Dink dit was oor die min reën.

Ons is op die oomblik besig om te kyk om 'n TV in die eeheid in te sit vir ons gaste en dit is hoekom ons op ons blad duidlik stipuleer ons het ongelukkig nie TV fasiliteite nie.

Groete

Swartbessie
Kobus D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en gasvryheid tops.

Swartbessie was puik en waarde vir geld.

Swartbessie's terugvoer

Baie dankie. Hoop jul kom kuier gou weer.

Swartbessie
Hilton P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hilton P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

We had issues with the heater and shower head (which was fixed). The heater was taken to be fixed, but never replaced or returned. The room is very cold, as it gets minimal sunshine. Don't expect TV as there is no set top box. No cupboard for clothing.

Hester D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi plek, het veilig gebly. Baie vriendelike mense.

Swartbessie's terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien jul gou weer.

Swartbessie
Nettie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie V
Enkelreisiger

Baie privaat en gesellig.

Was vriendelik verwelkom en baie netjies en privaat. Stel voor dat daar 'n traliehek opkom, klein yskas binne die eenheid en toiletries bv. shampoo en shower jel. Baie aangename mense en ek sal vir seker weer daar bespreek. Regtig goeie waarde vir geld en het regtig tuis gevoel.

Swartbessie's terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien jul weer.

Swartbessie
Elize K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Satisfied

We arrived at night. Was welcomed with open arms. Very friendly host. We left early the next morning and there was no problem with anything. Thank you for going the extra mile.

Swartbessie's terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien jul weer.

Swartbessie
Ayanda N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ayanda N
Enkelreisiger

It is an excellent place for accommodation.

I enjoyed it and it's very close to Key West Mall.

Swartbessie's terugvoer

Thank you so much, Ayanda.

Swartbessie
Herman V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar.

Waarde vir geld en baie netjies.

Swartbessie's terugvoer

Thanks a lot for the review.
We hope to see you soon again.
Swartbessie

Swartbessie
Liezl V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly owners, very peaceful night's rest at Swartbessie.

We went to Greensleaves for the evening and looked for a place just to spend the night, Swartbessie was perfect. Thanks so much.

Swartbessie's terugvoer

Thank you. Appreciate the review.

Swartbessie
Lindy M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a wonderful relaxing guesthouse.

The owner of the guesthouse was welcoming and friendly. I will definitely go back.

Swartbessie's terugvoer

Thanks a lot, Lindy.

Swartbessie
Lukas J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit wat baie netjies en gerieflik ingerig.

Dis 'n kalm en rustige gebied en naby aan aan alles wat nodig is vir 'n lekker tyd.

Swartbessie's terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer. Voorspoedige nuwe jaar.

Swartbessie
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildebees-straat 5, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxNWRmMTJhLTg5NWItNDAzOS04Yzg2LWNhOWFiODFjZmI0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag(plek vir 2) 25 5 1 5 5 Wildebees Street Rant-en-Dal 1739 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -26.07913 27.77826
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!