2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Wildebees Street, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Swartbessie is geleë in Rant-en-Dal, Krugersdorp, en bied gemaklike oornagverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gerieflike en bekostigbare verblyf.
Die privaat gastekamer is apart van die hoofhuis en bied slaapplek vir 2 gaste. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n oopplan-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Let asseblief daarop dat daar geen deur is wat die slaapkamer en badkamer skei nie.
Die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n slim-TV en gratis WiFi in. Gaste kan hul eie aanmeldbesonderhede gebruik om toegang tot stromingsdienste soos Netflix, Showmax en DStv te verkry.
Gaste is welkom om die swembad en lapa-area met braaigeriewe tydens hul verblyf te gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Inkloktye: Inkloktye moet vooraf met die gastehuis gereël word.
Let asseblief daarop dat daar geen deur is wat die slaapkamer en badkamer skei nie.
Troeteldiere: Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook: Rook is streng verbode binne die eenheid.
Stiltye: Geen harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.
Partytjies en besoekers: Geen partytjies of gaste van buite word toegelaat sonder vooraf toestemming nie.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |