2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Wildebees Street, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Swartbessie is in Rant-en-Dal, Krugersdorp, geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n bekostigbare oornagplek.
Swartbessie bied 'n aparte slaapkamer met 'n privaat badkamer. Dié kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is koffie- en teemaakgeriewe asook 'n mikrogolf.
Gaste is welkom om tydens die verblyf die swembad en lapa met braaigeriewe te gebruik.
Die gastekamer is geskei van die hoofhuis, sodat gaste hul privaatheid tydens hul besoek kan geniet.
Let asb dat die kamer slim-TV het en gaste kan hul eie intekenbesonderhede gebruik om tot Netflix, Showmax en DStv te verkry. WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Wildebees Street, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Swartbessie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Wildebees Street, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang