LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swartwater Bosveldplaas | LekkeSlaap
+26

Swartwater Bosveldplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleindrifplaas, Swartwater, 0622, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 140 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Kleindrif Bosveldplaas is op die R572 in die rigting van Swartwater geleë en bied gehalteverblyf in 'n plaasstyl. Dit is gerieflik geleë vir reisigers en oornagverblyf, veral as gaste Botswana toe reis.

Dié rustige plaashuis het 5 aparte slaapkamers wat elk 2 driekwartbeddens het. Die huis het 2 aparte toilette en 2 badkamers wat elk 2 storte met privaat deure het sodat 2 gaste gelyk kan stort. Daar is ook 2 wasbakke in die badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorgverblyf.

Die huis is L-vorming en het 'n oopplan-ontwerp met 'n kaggel in die middel. Dit is in 'n baie rustige omgewing geleë en die plaas word omring deur 'n elektriese heining wat veiligheid verseker. Skoonmaakdienste is by die tarief ingesluit.

Gaste kan in die bos gaan wandel saam met bokke, blouwildebeeste en vlakvarke om maar 'n paar te noem wat op die plaas voorkom. 'n Vreugdevuur onder die sterre is die perfekte manier om die dag af te sluit. Die plaas maak voorsiening vir paartjies, enkelreisigers, sakereisigers, gesinne met kinders en groot groepe.

Slaapplek

’n Bespreking by Swartwater Bosveldplaas sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kleindrifplaas, Swartwater, 0622, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R4 140
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R4 140
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleindrifplaas, Swartwater, 0622, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA211490ad3f9abef540200176d06e979b75d42e316c184b88297ddd785a8f96f40dd4e7197da122660da01bb980ab5f6771a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 140  per nag (vir 12 persone) Kleindrif Farm Swartwater 0622 Limpopo 086 999 0018 12:00-16:00 10:00 -22.94746918687 28.1643037498
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!