Sweet Dreams
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strydom-straat 32, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sweet Dreams is 'n lieflike gastehuis wat in in Hartswater geleë is en spog met 'n stil en rustige atmosfeer.
Dié gastehuis bied verblyf in 14 knus kamers. Tien van die kamers het 'n dubbelbed en die ander 4 het elk enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is gratis WiFi.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike area wat 'n lapa het. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Strydom-straat 32, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Gaste dink Sweet Dreams het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartswater Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strydom-straat 32, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom