Sweet Dreams Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sweet Dreams Guesthouse is in die Atlantic Beach Estate in die kusdorpie Melkbosstrand geleë. Dié landgoed lê op 'n 18-putjie-gholfbaan.

Die Sea Hare-huis het 3 verdiepings en 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer op die eerste verdieping het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n privaat ingang. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die gemeenskaplike kombuis is volledig toegerus.

'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe is in elke kamer beskikbaar. Daar is ook 'n braai-area, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Gaste kan gerus op die perseel gaan gholf speel, swem of tennis speel.

Let asseblief daarop dat die eienaars ook op die perseel tuisgaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sweet Dreams Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za