Sweeter than Sultana
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sultanastraat 6, Steynsrust, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sweeter Than Sultana is 'n klein tuinwoonstel wat apart van die hoofhuis geleë is en sy eie privaat ingang het. Die woonstel is in Steynsrust in Somerset-Wes geleë. Dit is ideaal vir 'n sakereisiger of vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Sweeter Than Sultana bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n moderne bedkassie vir koffie of besigheid in die bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en eetgerei toegerus.
Buite is daar 'n klein, privaat area met 2 buite-etenstafels en stoele. Veilige, aangewese parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.
Die verblyf maak van sonkrag-aangedrewe batterye en omsetters gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Hierdie woonstel bied maklike toegang tot winkelsentrums en hoofpaaie, en gaste kan gerus in die nabygeleë wingerd gaan wandel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bridget Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sultanastraat 6, Steynsrust, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sweeter than Sultana het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sultanastraat 6, Steynsrust, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom