Swellendam Akkommodasie by Swellendam Country Lodge | LekkeSlaap
+135

Swellendam Country Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekstraat 237, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Swellendam Country Lodge is 'n gerieflike oornagplek tussen Kaapstad, die Tuinroete of Route 62.

Verblyf word in 6 en suite-slaapkamers gebied wat elk 'n privaat ingang en stoep met 'n tuinuitsig het. Elke kamer het 'n bed met katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad. Ander geriewe sluit 'n slim-TV, yskassie, plafonwaaier, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Daar is 'n eetarea met 'n kaggel en 'n eetarea op die stoep, 'n swembad en parkeerplek.

Swellendam Country Lodge is naby restaurante, winkels en die dorp wat verskeie doendinge en besienswaaridghede soos natuurparke, museums, wynproe-roetes, gholf en perdry bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Swellendam Country Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Voortrekstraat 237, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swellendam Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekstraat 237, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dwKpaP6fV8dqhRa8B56F2UZlZVd9CsA51KJEuNfZvRi1DzsxP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 237 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.036088537725 20.426153540611
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za