Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Breekskadedeposito moet saam met die besprekingsdeposito betaal word om die bespreking te verseker. Breekskadedeposito sal na 7 dae terugbetaal word. Geen troeteldiere toegelaat nie. Rook is nie binne die huis toegelaat nie, sigaretstompies moet korrek weggedoen word. Eiendom moet in 'n netjiese toestand gelaat word, soos dit gevind is. Meubels mag nie geskuif word nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
494, 8th street, Port Edward, 4295 , KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang