+43
Selfsorg in Port Edward

Sycamore Beach House

18 gaste

7 slaapkamers

9 beds

5 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 494, 8th street, Port Edward, 4295 , KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Sycamore Beach House is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie Port Edward. Die huis bied 'n ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.

Die huis bied slaapplek aan 18 gaste en beskik oor 7 slaapkamers en 5 badkamers. Daar is 6 slaapkamers met koningingrootte-beddens, en 2 van hierdie het 'n en suite-badkamer met 'n stort óf 'n bad. Die sewende slaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 'n ekstra stapelbed vir kinders. Gaste deel 3 aparte badkamers met 'n bad of stort. WiFi is beskikbaar.

Die huis het balkonne wat na die see front, waar gaste in die son kan ontspan, en daar is 'n groot sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste. Die huis spog met 2 aparte kombuise, wat met selfsorggeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot 'n kuierarea met 'n binnegasbraai, 'n etenstafel en gemaklike sitplek. Buite kan gaste op 'n stoep ontspan, terwyl daar 'n groot grasperk met uitsigte oor die see is. Die verblyf bied veilige parkeerplek vir meer as 2 voertuie.

Sycamore Beach House is net 'n kort entjie se stap van die strand af, wat hierdie 'n ideale strandvakansie-toevlugsoord maak vir groot gesinne.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 494, 8th street, Port Edward, 4295 , KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sycamore Beach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 18)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 18)
Bespreek

494, 8th street, Port Edward, 4295 , KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc49b5204871e6741b85a05b2e48c054b8351ad951ec4a9f18440bd16ab7bf7b3b08159545527337f7e022b83d02e0163348?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 18) 5 5 1 5 494 8th street 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-17:00 11:00 -31.065970360501 30.21643656406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang