Syeta Bush Lodge
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkyk-weg, Plot 27, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Syeta Bush Lodge is aan die buitewyke van Nelspruit en bied gerieflike selfsorgverblyf en kampeerplekke wat ideaal vir paartjies, gesinne of vriende is.
Die oopplan-chalet bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging, 'n TV en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n houtdek.
Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, elk met dubbelbeddens. Twee slaapkamers het elk en suite-badkamers met 'n bad en stort. Die oopplan-leefarea het 'n privaat kroeg, sitplek, 'n etenstafel en kombuis.
Die lodge het 3 kampeerplekke en elk bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is kampbeddens en elektrisiteit. Gaste deel gemeenskaplike storte en toilette en daar is 'n braai-area.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en boma met 'n kuier-area wat vir privaat funksies gebruik kan word en deur die eienaar bespreek kan word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Uitkyk-weg, Plot 27, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkyk-weg, Plot 27, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom