LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Centurion

Sylvia's Gift Self-Catering Unit



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 38 Kingfisher Street, Rooihuiskraal North, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Sylvia's Gift Self-Catering Unit is gelee in 'n sekuriteitslandgoed in Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers, ouers en oornaggaste. Die eenheid is in die Wierdapark-area naby die gewilde Mall@Reds-winkelsentrum, restaurante en skole geleë. Die perseel maak gebruik van gedeeltelike sonkrag.

Die eenheid is op die boonste verdieping en het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk, suiker en gesuiwerde water word voorsien.

Die sitkamer het 'n gemaklike bank asook 'n tafel op wiele wat gebruik kan word as 'n eet-of werkstafel. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die sitkamer lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die tuin. Die tuin en braaigeriewe is tot gaste se beskikking.

Veilige onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Die landgoed is baie rustig, veilig om in te stap en het ook 'n pragtige park.

Sylvia's Gift Self-Catering Unit is binne maklike afstand van Unitas en Midstream Hospitale. Die N1 is maklik bereikbaar en die Gautrein-bushalte is sowat 300 m van die eenheid af, net buite die landgoed.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Strykyster
Elektriese kombers
Waaier

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Martli L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasties! Die eienaar is baie vriendelik. Haar plek is ongelooflik netjies en skoon en baie goed ingerig! Sy het vrugte en piesangbrood vir ons gegee wat ons nog nie op enige ander plek gekry het nie. Sy speel die mooiste musiek deur die dag! Ons sal beslis weer daar slaap! Ek beveel haar definetief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Gasvryheid en ligging is uitsonderlik. Is naby aan Netcare Unitas hospitaal en gasvryheid laat mens tuis voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tish
Sylvia's Gift Self-Catering Unit
Hi Willie , ankie vi die mooi resensie. Ek waardeer dit baie. Goedgaan. Tot weersiens Tish

Dean C
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Baie bekostigbare en gasvrye verblyf in 'n veilige woonbuurt. Ek kan Sylvia's Gift hoog aanbeveel. Dit bied onverbeterlike waarde vir geld, die verblyf is skoon en netjies, niks ontbreek nie en die gasvryheid is uit die boonste rakke. Die ligging is ook baie veilig met baie goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne L
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Baie netjies, skoon, gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Tish is die beste gasvrou! Jy sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tish
Sylvia's Gift Self-Catering Unit
Baie dankie vir die mooi verwysing. Ek en Sibo het baie lekker saam gekuier en gesels. Nogmals baie dankie vir die ondersteuning. Ek is tans vol bespreek is tot 5 Februarie, 2022.

Robyn M
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Incredibly welcoming and comfortable! I really enjoyed my stay here, and it went above and beyond my expectations. Would highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mortlake K
Lang verblyf
5.0
Mrt 2021

The rates are very reasonable, it's in a very secure location and there is security. I loved my stay there, and the host is very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
3.8
Mrt 2019

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Tish
Sylvia's Gift Self-Catering Unit
Baie dankie Louise. Waardeer jou terugvoer. Goed gan in die mooie Tulbach.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tish Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Gaste dink Sylvia's Gift Self-Catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 11:00

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word met elke bespreking gehef.

Gaste ontvang 'n unieke kode sodat hulle enige tyd kan in- en uitgaan by kompleks se hek.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

38 Kingfisher Street, Rooihuiskraal North, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKx4rMHaJoNK7AiFULaYdlqDvW9g6Mbmp9uvonanjDQkh6CSllO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 38 Kingfisher Street Rooihuiskraal North 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.879850525636 28.152347379144
Soek in 'n groter streek