Ta Daa
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theronstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ta Daa bied oornagverblyf in die rustige dorpie, Reitz. Dié dorp is die ideale oorslaapplek vir reisigers op pad na Clarens of Lesotho en is ook ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n rustige plattelandse oord.
Ta Daa 1 beskik oor 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se eiendom en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort.
Ta Daa 2 is op die eienaar se perseel en bied slaapplek aan 3 gaste. Daar is 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n badkamer met 'n stort.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek vir albei eenhede. WiFi word voorsien.
Die perseel is sentraal geleë naby restaurante, winkels en doendinge in die omgewing soos visvang en voetslaan.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elmien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Theronstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
- Gaste dink Ta Daa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theronstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom