Taaibos Hoekie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Herman Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Terence V - Mrt 2024
Algehele gradering
Maak seker dat jy tuis voel!
Taaibos Hoekie se terugvoer
Baie dankie Terence, altyd lekker om goeie terugvoer te kry deur ons gereelde gaste.
Willem K - Mrt 2024
Algehele gradering
Heeltemal teleurgesteld sal nie weer daar bly nie.
Taaibos Hoekie se terugvoer
Goeie dag Willem,
Ons is jammer jy voel so oor die verblyf en ons voel die resensie toon nie die waarheid oor Taaibos hoekie nie. Die verblyf word egter presies bedryf soos hy geadverteer word. Jy het ongelukkig nie een keer tydens jou verblyf met ons in kontak gekom om ons in kennis te stel oor enige probleme wat ons kon regstel nie.
Die sigaret stompies in die wasbak en krane het ons ook as heeltemal ongeskik gevind.
Groete
Chris S - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte verblyf, well done.
Taaibos Hoekie se terugvoer
Baie dankie, Chris. Hoop jy het die golf geniet. Jy is enigetyd weer welkom by ons.
Terence V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir die vriendelike diens.
Taaibos Hoekie se terugvoer
Terence, gebruik asb. enigetyd weer die hoekie in Taaibos.
Groete
- Kapasiteit: 1 persoon
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taaibosstraat 49, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom