Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taaibos Bush Lodge

Lodge
King XL private chalets
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-chalet bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad en 2 aparte storte wat 'n buitestort insluit. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep wat omring word deur die natuur. Dit is die perfekte plek vir gaste om te ontspan aangesien dit 'n mooi bosuitsig het.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Twin XL private chalets
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg-oopplan-chalet het 2 ekstra lang enkelbeddens, 'n losstaande bad en 2 aparte storte (binne en buite). Elke chalet het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die chalet lei na die stoep wat deur die bos omring word en 'n uitsig oor die bosveld het.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 450, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca0fbb5e427652af92fb9aa99b9920d619d78e04fcba6cf2ae87678d5be1a6854d7d03a75ef6ac6d539f692941fa0d1f5894?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 450 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.34519238592 30.970444573611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem