LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Table Mountain Eco Retreat | LekkeSlaap
+32

Table Mountain Eco Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridle-weg 25A, Oranjezicht, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Table Mountain Eco Retreat bied selfsorgverblyf in Oranjezicht. Dit is op die Tafelberg Nasionale Park se grens geleë en net 'n entjie se ry van die Kaapse middestad af. Die eenheid grens half aan 'n ander, maar is heeltemal privaat.

Dié ekovriendelike huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gaste-toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 'n enkelslaapbank. Die slaapkamers het elk 'n en suite-stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolf en ander toebehore. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel en TV, en lei na die binnehof met 'n rotsswembad, braai-area, 'n lieflike uitsig op Tafelberg en 'n gedeeltelike uitsig oor die stad.

Parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis, op die perseel en in die straat beskikbaar. Dis net 'n paar minute se ry vanaf die Van Riebeeckpark-voetslaanroete, sowat 10 tot 20 minute se ry vanaf verskeie sake- en ontspanningsgeriewe, en ongeveer 25 minute se ry vanaf die V&A Waterfront.

Table Mountain Eco Retreat is ook net 'n entjie se ry vanaf Kampsbaai in die Atlantiese Seekus.

Slaapplek

’n Bespreking by Table Mountain Eco Retreat sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bridle-weg 25A, Oranjezicht, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridle-weg 25A, Oranjezicht, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ufijxFxrMr8shDogn6nhUW3NsT5rGNzddYNXaT4PWImJrfswN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) 25A Bridle Road Oranjezicht 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.946855803947 18.41664956316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!