+31
Selfsorg in Vredehoek

Table Mountain Escape

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

25% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Des 2025 tot 18 Des 2025.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 36 Clifford Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Table Mountain Escape is 'n moderne woonstel in die hartjie van Kaapstad. Die woonstel spog met skilderagtige uitsigte oor die stad, oseaan en omliggende berge, en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, of 'n gesins- of vriendwegbreek.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 1 koningingrootte-bed en 1 koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Ruim sitkamer is gemaklik gemeubileer, gevul met oorgenoeg natuurlike lig, en beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond en ketel met gratis tee en koffie.

Die woonstel is sentraal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede. Gaste kan ook 'n privaat buitelug swembad, 'n braai-area, gemeenskaplike tennisbane, laaikragvoorsiening, 24-uur-sekuriteit en 'n wasmasjien vir ekstra gerief geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 36 Clifford Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
25% AF
R 3 800 R 2 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 800
25% AF
R 3 800 R 2 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 800
25% AF
R 3 800 R 2 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

36 Clifford Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1ecf7fd30835a2dcd0c527b1fb49f66751090b3673c98f9364bda20ba647f0cffb501362558c988817757bd040ab3f09521?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 850 per nag (plek vir 4) 36 Clifford Avenue Vredehoek 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.942520746051 18.425391499871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang