Table Mountain Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 8 Augustus 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Table Mountain Retreat het "Boheemse sjiek" interieur en bied 'n ware tuiste aan diegene wat hou van estetiese ruimtes. Dit is deur verskeie kulture en wêreldreise beïnvloed. Dié huis is in die bergrots gebou deur van natuurlike materiale gebruik te maak en bied volop ruimte en natuurskoon. Die speelkamer, trampolien, bababedjie en speelgoed maak dit boonop kindervriendelik en daar is slaapplek vir maksimum 4 volwassenes en 3 kinders.

Dié kunstige huis beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers. Alle kamers het ’n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 1 stapelbed en 1 bababed. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met al die nodige toebehore om maaltye mee te kook. Die eet- en sitarea langsaan het 'n SONOS klankstelsel en lei na ’n stoep met skaduwee wat ook ’n ingeboude braai het. Daar is ook 'n afsonderlike kamer waar kinders kan speel wat toegang bied tot die buite area waar die trampolien en swembad met 'n outomatiese veiligheidsnet is.

Daar is 'n motorhuis en parkeerplek op die perseel beskikbaar. Tafelberg is ’n paar minute se ry van die Van Riebeeckpark-staproete af, 10 tot 20 minute se ry van verskeie besighede en ontspanningsgeriewe in die middestad af, en 25 minute vanaf die V&A Waterfront, afhangende van die verkeer.

Table Mountain Retreat is ideaal geleë, net 'n entjie se ry vanaf die middestad, Kampsbaai en die Atlantiese Kusgebied.

Slaapplek

'n Bespreking by Table Mountain Retreat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelstapelbed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Table Mountain Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 800 R3 360 per nag (plek vir 6)

Kry 30% af vir verblyf voor 8 Augustus 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za