Table View Akkommodasie by Table View Delite | LekkeSlaap
+30

Table View Delite

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg 205A , Table View , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Table View Delite is in Table View, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters.

Dié gastehuis beskik oor 4 kamers. Eenheid 1 het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Daar is ook ‘n slim-TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n eie ingang.

Eenheid 2 het 'n koningingrootte-bed met 'n bank met sitplek vir 2, spieëlkas, slim-TV, kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n eie ingang.

Eenheid 3 en 4 het ‘n dubbelbed en deel ‘n aparte badkamer met ‘n stort en bad, toilet en wasbak.

Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis is oorkant die Flamingo Centre met geriewe, asook ‘n MyCiTi-bushalte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Table View Delite
Netheid
5.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Blaauwbergweg 205A , Table View , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg 205A , Table View , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA968303ecd17b2ff4d42759bbc2710cbed48ae66630aeffdc645822f2626cf19f9b65152756e55da82ceeddb0983e0d17974f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 205A Blaauwberg Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.829368889548 18.508144228853
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za