+37
Selfsorg in Karoo

Tamboershoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Attie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Groot verrassing tussen die berge! Dit was 'n ongelooflike ervaring. Ver af geleë, lang stofpad! Die ligging is idillies met die beste uitsig. Die huis is pragtig met alles in! Geen elektrisiteit maak dit nog meer spesiaal. Lekker gestap in die rivier. Gas yskas en lanterns maak dit perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was nou die moeite werd en ek beveel hoogs aan. Baie mooi plek en sal volgende keer 2 nagte daar deurbring, werklik nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Peaceful, relaxing, very quiet! Very little WiFi signal, which was most welcome! Wonderful, gorgeous scenery! A few walking trails near the chalet to explore, mostly along the riverbed. Awesome views and interesting scenery in the wild camp where the waterfall is located! We thoroughly enjoyed exploring this entire area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederik V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dit was wonderlik. Dit was goed vir die siel. Ons het net oornag, maar sal volgende keer 2 aande bly net om goed te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer by Tamboershoek gaan kuier. Ons het vreeslik lekker gebly! Die mooiste omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stilte en asemrowende berge. Dit was 'n juweel, baie Karoo stilte, sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Die chalet het alles wat nodig is en voldoen aan al ons verwagtinge. Fantastiese aand gehad op die plaas. Kom beslis weer terug en gaan paar dae bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stil, in die natuur, en verfrissend. Wow! Ons siele voel herlaai. Carla en haar span was fantasties, so behulpsaam en vriendelik. Daar is geen elektrisiteit nie (geen ligte, laaiers ens.) wat beteken dat jy regtig tyd spandeer om die stilte en natuur te waardeer. Sal beslis weer 'n besoek daar aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine Ann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

The location and views are unreal! Beautiful, the night sky in winter. Magical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie rustig. Die kinders en honde het die plaaslewe baie geniet. Baie plekke om te stap, fiets te ry asook op die plaas rond te ry indien jy 'n voertuig met genoeg grondvrye hoogte het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm Tamboershoek, Off the N1, Fraserburg, 6970, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb93ddae85e7c610452b4a80e462cade12595000066d8190d0ad2d869a2a55e534492c65a407fcaccdd686e5af6d01003aaac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 Farm Tamboershoek Off the N1 6970 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.207365123934 21.887238986624
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang