Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamboti House

Gastehuis
Tamboti 2 - Basies 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, aparte toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en lugversorging in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50,00.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye kan op versoek en teen ekstra koste gereël word.
Daar is wasgoeddienste teen ekstra koste beskikbaar.
Dienste soos privaat pendeldienste en wildritte is ook teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tamboti 3 - 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging en 'n lessenaar in. Daar is ook braaigeriewe naby die swembad en lapa of agter die eenheid beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50,00.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye kan op versoek en teen ekstra koste gereël word.
Daar is wasgoeddienste teen ekstra koste beskikbaar.
Dienste soos privaat pendeldienste en wildritte is ook teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tamboti 4 - Standaard 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging en 'n lessenaar in. Daar is ook 'n privaat braai langs die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50,00.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye kan op versoek en teen ekstra koste gereël word.
Daar is wasgoeddienste teen ekstra koste beskikbaar.
Dienste soos privaat pendeldienste en wildritte is ook teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tamboti 1 - Klein gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer wat oopplan is met die kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en lugversorging in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50,00.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye kan op versoek en teen ekstra koste gereël word.
Daar is wasgoeddienste teen ekstra koste beskikbaar.
Dienste soos privaat pendeldienste en wildritte is ook teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tamboti 5 - Klein gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid bied 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, 'n bykomende enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n ruim kombuis met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en 'n mikrogolfoond. Ander geriewe sluit ook 'n TV met DStv-kanale, WiFi en lugversorging in. Die eenheid het sy eie patio.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50,00.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye kan op versoek en teen ekstra koste gereël word.
Daar is wasgoeddienste teen ekstra koste beskikbaar.
Dienste soos privaat pendeldienste en wildritte is ook teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaakstraat 503, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f7724be92443d8b67f9b8c9560a3e69019ae7ad567c1bf1539c1885bfa3f8ac61702060a24dc3c2275a0408116e89f5f4ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 503 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.470613671913 31.549778210322
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem