Bojanala Akkommodasie by Tambuti Lodge | LekkeSlaap
+36

Tambuti Lodge

1 resensie
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D565-weg, Black Rhino Reservaat, Sun City, 0316, Noordwes
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R8 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tambuti Lodge is aan die noordwestelike kant van die Pilanesberg Nasionale Park en bied ruim en luukse verblyf wat omring word deur die wild van die Afrika-bos. Dit is 'n paradys vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die stad af.

Verblyf is beskikbaar in 5 suites wat slaapplek aan tot 10 gaste bied. Elke suite is uniek versier en het lugversorging. Drie van die suites het koninggrootte-beddens en die ander 2 suites het elkeen 2 enkelbeddens.

Daar is geriewe soos 'n eetkamer, kroeg, sitkamer, biblioteek, WiFi, veilige parkeerplek en 'n plonspoel wat omring word deur 'n verhewe dek met sonstoele op die perseel. Gaste is welkom om die doendinge op die perseel soos wildritte te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Drankies ingesluit
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tambuti Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • D565-weg, Black Rhino Reservaat, Sun City, 0316, Noordwes
  • Gaste dink Tambuti Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R8 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R8 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D565-weg, Black Rhino Reservaat, Sun City, 0316, Noordwes
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf98b36a13684b0a29a5f40d4c4d01314d2ef14815794f3bf555f7830910aa7a6b91f32e8aba3aa801c9b46fa23263b4360d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R8 300  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 D565 Road Black Rhino Reserve 0316 Noordwes 086 999 0018 13:00-18:00 11:00 -25.166047311972 26.951984167099
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za