Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tambuti Lodge

  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mbwangungu Hamutenya-straat 1123, Tutungeni, Rundu, 0000, Kavango Oos
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tambuti Lodge bied B&B-verblyf en is bo die Cubango-rivier geleë. Dit kyk oor die vloedvlaktes in Rundu in die Kawango-streek van Namibië.

Akkommodasie by Tambuti Lodge beskik oor 8 afgewitte hutte. Dié eenhede het elkeen 'n koningingrootte-bed en enkelbed of net 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke chalet het muskietskerms voor die vensters en muskietnette oor die beddens. Daar is ook lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met satelietkanale, 'n telefoon, waaier en yskassie in elke eenheid.

Ontbyt word in die restaurante voorgesit en ander heerlike Afrika-disse kan teen verskillende kostes bestel word. Die lodge het ook 'n swembad, braaigeriewe en 'n kroeg-area. Die bestuur kan bootritte tydens sonsondergang en selfry-roetes teen ekstra kostes vir gaste reël.

Tambuti Lodge is 'n paar minute se ry vanaf winkels en geriewe in die dorp en dis sowat 9 km vanaf Rundu Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Tambuti Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elizabeth And Patrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 5

Ligging

  • Mbwangungu Hamutenya-straat 1123, Tutungeni, Rundu, 0000, Kavango Oos
  • Gaste dink Tambuti Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 045
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 045
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mbwangungu Hamutenya-straat 1123, Tutungeni, Rundu, 0000, Kavango Oos
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGSgCWGS1ANdnH0BYBKsblJsOmf7K3eRbLxR9r1RrYs3qJleCVu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1123 Mbwangungu Hamutenya Street Tutungeni 0000 Kavango Oos 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.9092841 19.7643144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem