Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tambuti Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elizabeth And Patrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Tambuti Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Astrid V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality and a stunning cottage. We've loved our stay.

The cottage was more than complete with comfortable beds, a lounge area, a bathroom with bath and shower, and a veranda. Breakfast is good, and the pre-ordered dinner was great too. We had a great stay, would come back here anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herdi V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herdi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike plek vir een nag se oorslaap.

Plek benodig bietjie TLC. Nie geskik vir te ou mense nie, redelike steil bulte en trappe klim ver van jou voertuig af. Ou lugverkoelers wat nie meer baie effektief is nie. Baie muskiete, so drink Malaria pille voor jy in die gebied inkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die waterfront. Netjies, veilig en naby die sakekern.

Baie lekker blyplek en fantastiese stad. Ontby was uitstekend. Veilig met uitsig oor die rivier. Daar is braaifasiliteite indien jy self wil braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renette D
Besigheidsreis

Gerieflike oornagverblyf.

Vriendelike diens. Gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H
Saam met vriende

Mooi verblijf met prachtige tuin.

We hebben genoten van dit mooie verblijf. Prachtige ruime kamer, mooie tuin met uitzicht op de rivier. Restaurant biedt lekker eten aan. Ontbijt is erg lekker en uitgebreid. Van harte aanbevolen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina A
Saam met vriende

Oorslaap tussen Botswana en Namibië.

Alles was vreeslik lekker, veral die kosgetegte, maar die lawaai in die aand was glad nie aangenaam nie. Tot laat ure in die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tambuti Lodge se terugvoer

Good morning Marina,
Thank you very much for visiting us, it is deeply appreciated. Thank you for your kind. We hope to see you in the future again.
With love, Lizza.

Tambuti Lodge
Nico B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met vriende

Ons het net 1 nag daar geslaap dit was baie lekker.

Veilige plek op die oewer van die rivier. Kamers is baie netjies en skoon. Ons het ook lekker in hulle restaurant geëet. Hulle is nogal baie gesondheidsbewus en kweek self blaarslaaie en kruie so hulle pluk dit vars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tambuti Lodge se terugvoer

Good afternoon, thank you very much for your visit and good compliments. It is deeply appreciated. God bless you always. With love, Lizza.

Tambuti Lodge
Charles E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles E
Enkelreisiger

An excellent place to experience the local food.

Right on the river and walking distance to the centre of Rundu. Good WiFi. Clean and good rooms. An excellent place to try out the local food, which I managed to do two nights in a row. Well worth it. Friendly staff and met interesting fellow travellers too. Will definitely recommend the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tambuti Lodge se terugvoer

Good afternoon Vincent,
Thank you very much for visiting us, and your good compliments deeply appreciated. God bless you always. With love, Lizza.

Tambuti Lodge
Jan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met vriende

Lekker oorbly en geniet omgewing.

Mooi en baie gerieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tambuti Lodge se terugvoer

God bless you, Jan.
We miss you here at Tambuti Lodge.
With gratitude, Lizza.

Tambuti Lodge
Naomi S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S
Saam met vriende

The lodge was amazing and the food at the restaurant was very traditional.

We loved the stay. Everything was lovely and clean. The food, however was a little expensive for dinner, but a lovely buffet breakfast was included in the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tambuti Lodge se terugvoer

Naomi, compliments from Tambuti lodge and a blessed 2022. God bless you always. With love, Lizza.

Tambuti Lodge
Mari V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop luxury!

My man het onmiddellik gevra hoekom ek die 'honeymoon suite' bespreek het - nou daar het jy dit! Luuksheid met goedkoop pryse wat ontbyt insluit - wat 'n bederf was dit nie! Vriendelikste staf wat hou van inligting gee! Heerlikste kos. 'n Móét in Rundu!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tambuti Lodge se terugvoer

Hi Mari,
Compliments of the new year 2022. It was good having you at Tambuti lodge. God bless you always. With love, Lizza.

Tambuti Lodge
Leona W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leona W
Saam met vriende

Aangenaam.

Baie netjies en skoon. Ons het 'n familie eenheid bespreek met slaapplek vir 4 persone. Die enigste negatiewe is dat die badkamer geen deur of afskorting gehad het so dus geen privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tambuti Lodge se terugvoer

Hi Leona,
Thank you for visiting us, we hope to see you again this year 2022. God bless you always. With love, Lizza

Tambuti Lodge
Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 045
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mbwangungu Hamutenya-straat 1123, Tutungeni, Rundu, 0000, Kavango Oos
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGSgCWGS1ANdnH0BYBKsblJsOmf7K3eRbLxR9r1RrYs3qJleCVu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1123 Mbwangungu Hamutenya Street Tutungeni 0000 Kavango Oos 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.9092841 19.7643144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem