Tandweni Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tandweni Villa word privaat besit en is 'n unieke, moderne selfsorgvilla in die Pongola Biosfeer-reservaat op die oewer van die Jozinidam. Dié villa bied tiervisvang- en wildkyk-geleenthede.

Tandweni Villa spog met panoramiese uitsigte oor die Jozinidam en op die Ubombobergpas uit elke kamer. Dié villa bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 moderne, luukse slaapkamers en 4 badkamers waarvan 2 en suite is. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis en -leefarea is ruim en het groot glasdeure en -vensters. Die villa het 'n boma, 'n privaat gimnasium en 'n plonspoel.

'n Mens het ononderbroke uitsigte vanaf die stoep en die swembad-area oor die dam en die Jozini-kloof.

Dié eenheid is ideal vir 'n gesinsvakansie, want die villa is kindervriendelik en daar is 'n wonderlike klimraam, 'n groot tuin wat omhein is, die huis het net 1 verdieping en daar is 'n net oor die swembad. Die wildbewaarder, Jabulani is baie goed met kinders en is mal daaroor om vir hulle te leer visvang en hy maak seker die wildritte is geskik vir kinders en opwindend.

Gaste het toegang tot 'n boot met visstokke en visgerei om tiervisse te vang of om op 'n bootvaart te gaan. Daar is ook 'n wildvoertuig en 'n grass-aanloopbaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Tandweni Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tandweni Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false