+20
Tentekamp in Tankwa Karoo

Tankwa Tented Camp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Melanie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

That place is "Kos vir die siel". Cabins are very nice and clean. Would like to recommend you add a small kitchen side table in the cabin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

So lekker gekuier! Die perfekte plek om te rus, met fantastiese diens en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Sien bo. Waarde vir geld, redelik ongerep en meer vir jonger mense onder 50. Kies jou tyd van die jaar versigtig, want ons het vrekwarnm gekry, meeste zips in die tentflappe gestrip, so ventilasie was ook 'n probleem. Morsdoodstil, maar dis waarvoor ons gegaan het!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Maybe not everyone's cup of tea, but we loved it. We will be back. Gekry wat ons verwag het en het fantastiese tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fully recommended. Rustic accommodation but with the luxury of warm water for showers. Pleasant atmosphere, campfires and meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Waarlik 'n Karoo ervaring van eenvoud en stilte. Die personeel by Tankwa gaan uit hul pad om alles te voorsien wat nodig is vir 'n goeie verblyfervaring. Wees vir seker van 'n basiese en bar Karoo ervaring. Wees gereed om die stad se stof af te skud en gestroop te wees van luuksheid en "muchness". Kom aarde toe! Maak net seker om galonne muskietweerder in te pak. Hier is die plek waar muskiete gebore word en vermenigvuldig! Dit meng so bietjie in met die rustige natuurervaring. 'n Groot jammerte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Ongelooflik heerlik. Dit was soos gewoonlik uitstekend. Maak asb. vensters en klappe van tente reg. Raas as die wind waai, want ritse is gebroke.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Ons kom weer. Altyd lekker by TTC, ons kom weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Grey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Stonehenge Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 49 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4NTU3MmM4LWMyNjMtNDUwMi04NTcyLTNjNDRiNTdlOTk0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Stonehenge Farm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.326833333333 19.748111111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang