+74
Selfsorg in Calvinia

Tarantula Guesthouse Unit 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 445 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lara B
1 nag
5.0
Jan 2026

Warm welcome, clean and well kitted out unit. Breathtaking views. Perfect stay. I absolutely love staying over at Tarantula Guesthouse. The unit is always impeccably clean and neat. You are provided with everything you could possibly need, but the tranquility and view is what makes it so unforgettable every time. Well done to Hendrina. Her warm welcomes make me feel as though I am visiting an old friend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Heerlik gekuier. Dit was die laaste aand van ons vakansie, en ook die lekkerste! Die mooiste uitsig, lekkerste swembad en behulpsaamste gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Heerlike blyplek en die swembad was 'n lafenis. Was baie skoon met alles wat mens nodig het. WiFi het goed gewerk en DStv lekker vir bietjie ontspan. Lugversorging en swembad was lafenis in warm Karoo. Sal graag weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacki F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Luxury, paradise. Absolutely stunning location and premises. Looks like a little paradise with a beautiful house, garden and pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Def 'n moet bly. Tarantula is 'n moet bly! Ons mis nie 'n draai by hulle as ons iewers heen reis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie rustig en alles wat nodig gehad het. Vriendelike gasvrou, netjies skoon, veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker Hantam stop! Hidden gem. Ons verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Welkom stukkie paradys in die warm Hantam. Die enigste probleem met Tarantula is dat ek gewoonlik te laat is om dit te bespreek, dan is dit reeds vol bespreek. As ons kon, sou ons nie elders oorbly nie, paradys in die Hantam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nella W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Tranquility. We enjoyed the unit and it has everything needed with a view of the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Stukkie hemel in die Karoo. Baie lekker plek, baie netjies en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 632

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91d19979272939abe7d79a874ef637b455bb4db43d492c813881ac87b08a61fa34da32de2b5ccb9622dfbc7b6ae7bbe8b4b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 445 5 1 5 7 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.472463217874 19.779401868582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang