Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarantula Guesthouse Unit 1

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaagvlaktestraat 7, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tarantula Self-catering bied gerieflike verblyf in 2 eenhede aan die buitewyke van Calvinia wat stapafstand vanaf die middedorp geleë is. Die eenhede spog met skouspelagtige uitsigte oor die pragtige Hantamberge en is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat die klein dorpie besoek.

Hierdie privaat eenhede elk hul eie ingang en 'n oopplan-kombuis wat met 'n mikrogolfoond, stoof, kookplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Al die eenhede het 'n koninggrootte-bed met beddegoed en 'n elektriese kombers. Die eenhede het ook lugversorging en 'n privaat stoep met braaigeriewe.

Calvinia is 'n aantreklike klein dorpie in die Noord-Kaap. Gaste kan by die plaaslike toerismekantoor navraag doen oor begeleide staptoere na die dorp se spesiale besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 369 resensies vir Tarantula Guesthouse Unit 1
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 511

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Jaagvlaktestraat 7, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tarantula Guesthouse Unit 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaagvlaktestraat 7, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32534b58497de00bcb7ddf6efba68f2c74e582206b567e85b9d9db69520b068f3512966500b0d6e54aba41f69a0f147eb2fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 369 5 1 5 7 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.472463217874 19.779401868582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang