Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaal Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R541, Bermondseyplaas, 24 km vanaf Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kudu Cottage is 'n knus selfsorg-chalet op 'n pragtige plaas langs die R541 en is 24 km vanaf Machadodorp geleë. Dit spog met 'n lieflike houtdek aan die voorkant wat 'n uitsig oor die omliggende platteland bied.

Dié chalet bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, die leef- en solderarea het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek en die sitarea het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan.

Daar 'n lieflike stoep met buitesitplek en braaigeriewe waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dié plaas spog met 60 km se staproetes met watervalle, inheemse woude en die sandsteenrotsformasies van die Skurweberge en die Komatiriviervallei. Gaste kan ook verskeie wild- en voëlspesies sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Tarentaal Chalet sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Pieta Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • R541, Bermondseyplaas, 24 km vanaf Machadodorp, 1170, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R541, Bermondseyplaas, 24 km vanaf Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae805546bdc87e326688812efc336e427b8044f07e61af588483265c3f374e213fc2e71ce731c327837f97aa8f89ffc62c12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense R541 Farm Bermondsey 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.855555 30.36624
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem