Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaal Nes

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Tarentaal Nes
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sera V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sera V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was fantasties. Ook baie diere wat kom kuier het.

Dit was 'n heerlike wegbreek. Die huis was pragtig skoon en baie netjies. Alles wat nodig is, was daar. Eienaar en opsigter ook baie vriendelik en behulpsaam te enige tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Saam met vriende

Awesome.

Dankie vir 'n rustige en veilige wegbreek tussen die natuur, met die wilde diere wat jou besoek by die hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

Ons is so bly u het dit geniet.
Hoop om u gou weer te sien.
Baie dankie vir u ondersteuning.

Tarentaal Nes
Patricia C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia C
Gesin met klein kinders

Gesellig, gemaklik sal vir seker weer besoek!

Dit was 'n wonderlike plekkie. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar en ons het die kuiertjie soveel geniet. Kinders was mal oor die diere! Die solar ligte en gas was wonderlik met loadshedding saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir die kuiertjie en dat u ons huisie so geniet het. Sien uit om u weer te ontvang.

Tarentaal Nes
Annerie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie T
Gesin met tieners

Die huisie is baie goed toegerus en daar is alles wat jy nodig het.

Ons verblyf was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Die beste plek om te ontspan met die diere wat kom hallo sê, sal dit aanbeveel om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom. Soos u sê, ware rus en vrede vir die gemoed.

Tarentaal Nes
Hamish B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hamish B
Saam met vriende

Quiet and peaceful.

For those that wish peace and quiet amongst the various wild animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

Yes, all are welcome here to find a little peace and quiet form the world outside. Hope to welcome you again if you need some peace again. Thank you for the visit.

Tarentaal Nes
Ronald F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald F
Gesin met klein kinders

Briljant.

Baie lekker plek, beveel dit aan vir enige iemand wat wil wegbreek na die natuur. Rustig en veilig en baie wild om te besig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

Bly dat u die natuur en wegbreek geniet het. Ons hoop om u gou weer te sien.

Tarentaal Nes
Loretta J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loretta J
Saam met vriende

Kan verbeter.

Winter duvets kan dikker wees. Miskien ook elektriese kombers opsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir u voorstel. Ons sal beslis daarna kyk.

Tarentaal Nes
Cornel B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B
Gesin met tieners

Bonus-wegbreek!

Ons het baie lekker gerus en gekuier! Tarentaal Nes sal ons verseker gou weer sien! Die bos en sy bewoners is van mens tot dier baie verwelkomend! Dankie vir 'n heerlike rustyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

Altyd so bly om te hoor ons gaste het rus en vrede gevind by ons Tarentaal nessie. Ons sien uit daarna om julle weer warm te verwelkom.

Tarentaal Nes
Magaretha B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magaretha B
Saam met vriende

Fantasties.

Die huis het alles in wat jy nodig het, al is daar load shedding, genoeg solar-ligte en gas om te kan kosmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

So bly u het dit geniet. Ons sien uit na u volgende kuier. Baie dankie vir u ondersteuning.

Tarentaal Nes
Annemarie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met vriende

Uitstekend. Sal weer en weer wil gaan.

Huis was netjies en skoon met aankoms. Die dame wat toesig hou se man het ons ingewag. Vir ons als vriendelik verduidelik. Daar is solarligte wat baie gehelp het met die kragonderbrekings wat ons almal ervaar. Het nie eers agtergekom as krag af was nie. Dit is heerlik stil en veilig. Karre is onderdak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

So baie dankie vir u ondersteuning en pragtige woorde. Baie dankie ook vir u omgee en sorg vir ons nessie. Ons sien uit daarna om u gou weer te sien.

Tarentaal Nes
Louise G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Siele rus in die bos.

Hierdie plekkie is 'n stukkie goud, die diere het gereeld kom inloer en daar was omtrent 'n groot verskeidenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning. Bly dat u dit so geniet het en ons kyk uit om u weer te sien.

Tarentaal Nes
Alda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker plek!

Dit het alles en nog meer wat 'n mens kan nodig kry. As 'n mens wil ontspan is dit verseker die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir u terug voer. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.

Tarentaal Nes
Rune B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rune B
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dis 'n wonderlike mooi plek met allees wat jy nodig het! Dit was 'n wonderlike ervaring en hoop om gou weer hier te kuier en bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

So bly u het dit geniet.
Ons waardeer u ondersteuning en hoop om u gou weer te huisves.
Groete Tarentaal nes.

Tarentaal Nes
Susan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan D
Gesin met tieners

Ontspanne, heerlik gerus en baie goed geleë.

Ontspanne, heerlik om te rus en kop skoon te kry, baie diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

So bly u het dit geniet. Tarentaal nes sien uit na u volgende kuier.

Tarentaal Nes
Jackie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie skoon en netjies.

Beslis waarde vir geld, groot, lieflike huis in die bo. Skoon en netjies, sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D
Saam met vriende

Asemrowend!

Wat 'n fantastiese wegbreek! Vandat ek die bespreking gemaak het totdat ons vandaar vertrek het was die diens puik. Die huis is baie privaat geleë. Ons is deur 'n vriendelike dame ontvang. Huis is puik ingerig, baie mooi en smaakvol en als was silwerskoon. Die bokke en ander diere was volop en ons het elke dag sommer baie besoekertjies gehad. Ek kan Tarentaalnes defnitief aanbeveel. Geskik vir alle ouderdomme. Baie dankie vir 'n onvergeetlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde en komplimente. Hoop Tarentaal Nes sien u gou weer.

Tarentaal Nes
Michael K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike huisvesting. Baie skoon met al die nodige creature comforts.

Groot huis. Maklike toegang. Puik beddens. Al die toebehore om verblyf gemaklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Hoop ons nessie sien u gou weer. Ons wil graag die gaste laat tuis voel.

Tarentaal Nes
Vanaf R1 290
R1 290 R1 161
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 290
R1 290 R1 161
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 290
R1 290 R1 161
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaal 229, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA268f409efafa9c3df7470218f9e7fa050843d7fdd25ddb482df949c7b319853c8c919b65d4260a3a1e494a71a8a1671f60c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 290 nouVanaf R1 161 per nag, vir 8 mense 18 5 1 5 229 Tarentaal Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.91299385402 27.645228143061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem