Panorama-roete Akkommodasie by Tarentaal Oorslaap | LekkeSlaap
+34

Tarentaal Oorslaap

B&B
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Ridge-singel 12, , 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tarentaal Oorslaap bring die stad en die bosveld bymekaar. Op die oomblik is daar 3 kamers wat beskikbaar is: die Nyala-kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n ingeboude inloopkas, 'n skryftafel en 'n en suite-badkamer met 'n luukse stort en die Zebra-kamer en Wildbeest-kamer wat elk 2 enkelbeddens het.

Tarentaal Oorslaap is op die pragtige N'tulo Wildplaas-landgoed, 3 km van Nelspruit af op die Kaapschehoop-pad, geleë. Ons is 3 km van die ou Nelspruit Lughawe en 30 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af.

Daar is enkele wildsoorte te siene wanneer 'n mens die landgoed binnekom en selfs wanneer 'n mens net op die houtdek ontspan, wei die diere direk voor die veranda. Van die wild is kameelperde, sebras, blouwildebeeste, rooibokke en tarentale - om net 'n paar te noem. Vir die voëlliefhebbers is daar ook baie soorte wat 'n mens kan dophou.

Nagritte is ook op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Tarentaal Oorslaap
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Blue Ridge-singel 12, , 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Tarentaal Oorslaap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Ridge-singel 12, , 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExMTU4YTY5LWQwY2UtNDliMS04ZWNiLTM2MzcxZjgxMTIzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 12 Blue Ridge Crescent N'Tulo Wildlife Estate 1200 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.496064036008 30.937803089619
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za