LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tarentaal Oorslaap | LekkeSlaap
+34

Tarentaal Oorslaap

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Tarentaal Oorslaap
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Edgar M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar M
Gesin met tieners

Dit was puik, dankie.

Sal beslis weer by Tarentaal bespreek!

Michelle V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met tieners

Pragtige plek, veilig en netjies.

Mooi estate met rooibokke, wildebeeste, kameelperde en zebras wat vrylik rondloop. Warm gasheer wat jou tuis laat voel. Die kamers is pragtig, netjies en skoon.

Francois H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Gesin met tieners

Uitstekend.

Uitstekende verblyf met 'n goeie gasheer.

Wanda V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda V
Gesin met tieners

Vriendelike en hulpvaardige mense.

Lekker geslaap by Tarentaal Oorslaap. Het die besoeke van die kameelperd en tarentale geniet.

Cindy P - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P
Besigheidsreis

Die eienaar is baie vriendelik en gasvry.

Ek het baie lekker gebly, hou van die ligging en atmosfeer.

Francois V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uitstekend en die eienaar was n ongelooflike goeie gasheer.

Ons het regtig baie lekker by Tarentaal Oorslaap gebly. Die eienaar het baie mooi na ons gekyk en geen versoek van ons kant was te veel nie. Die uitsig in die oggende met ontbyt was asemrowend. Die mak wildlewe in die omgewing was ook baie mooi om te aanskou. Sal beslis weer hier oorslaap as die geleentheid hom voordoen.

Reinette V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Fantastiese gasvryheid. Klein ekstras wat mens nie in ander gastehuise kry nie. Sal weer daar oornag.

Madeleine A - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine A
Besigheidsreis

Lieflike plekkie.

Gasvryheid is fenomenaal. Lekker om wilde diere te sien. Kleinste detail word voor gesorg.

Suzanna N - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanna N
Saam met vriende

Ons het die 4 dae baie geniet.

Ons het verdwaal en Willem, die gasheer het ons kom haal waar ons gewag het. Die ontvangs was geweldig goed. Hulle het pragtige slaapplek, alles was mooi. Dankie LekkeSlaap. Hulle het ons baie goed gehelp om 'n plek te kry, daar was baie diere rondom die plek, te pragtig. Ons beveel aan almal die plek van Willem aan. Dankie Willem.

Maryka B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryka B
Gesin met klein kinders

Sal verseker weer gaan!

Sien die sterre.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Ridge-singel 12, , 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExMTU4YTY5LWQwY2UtNDliMS04ZWNiLTM2MzcxZjgxMTIzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 12 Blue Ridge Crescent N'Tulo Wildlife Estate 1200 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.496064036008 30.937803089619
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!