6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N2, Old School Farm, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Teachers Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die bos op Old School Plaas en is sowat 9 km vanaf Plettenbergbaai. Dit bied 'n intieme wegbreek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na rus en in 'n rustige omgewing wil ontspan.
Hierdie lieflike kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n bababedjie, 'n rusbank en 'n TV met DStv. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelmatras vir 'n kind. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en n kaggel in die sitarea. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met pragtige uitsigte oor die lowerryke omgewing. Gaste kan in die swembad swem, piekniek hou in die tuin, 'n al fresco-ete geniet of die ingeboude braai benut. Hierdie eenheid het 'n kragopwekker vir ononderbroke kragtoevoer. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
1 x Stapelbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Candy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Off the N2, Old School Farm, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Teachers Cottage het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N2, Old School Farm, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang