Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tee Cee Marvelous Guesthouse

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 100, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 029 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tee Cee Marvelous Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van die kleindorpie Thabazimbi. Dit is ideaal vir toeriste wat die omgewing wil verken aangesien dit naby die myne en natuurlike toeriste-besienswaardighede is.

Die gastehuis het 4 kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe in elke kamer sluit 'n koffiestasie met 'n mikrogolf en yskassie in. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV in elke kamer en sommige kamers het 'n lessenaar.

Gaste kan ontbyt, middagete en aandete in die eetarea geniet. Dit is beskikbaar teen ekstra koste. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 4de Laan 100, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 029
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 029
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 100, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe52f94cd0cae5baf6b69835d1872767a7513627ea0a4c7aa3d8b1a2f0dc9eae9a2e20b975b752b326c6a16577468e2c01aa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 029 per nag, vir 2 mense 100 4th Avenue Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -24.595450995946 27.423570156097
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem