Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TEENdieBERG Avontuurplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 43 resensies vir TEENdieBERG Avontuurplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nadine W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine W

Highly recommend for a tranquil getaway.

A wonderful getaway destination with gorgeous views. Highly recommend. Not ideal access for a car but rather a 4x4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan D
Gesin met klein kinders

Peaceful and quiet.

Nice, quiet and peaceful place to break away for a couple of days. I will recommend to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rus.

Heerlike plek om af te skakel. Goed toegeruste huisie en mooiste uitsig. Daar is drie huisies met twee slaapkamers elk - dus 'n perfekte plek vir 'n groep vriende of familie kuiers. Die pad mag 'n probleem wees tydens swaar reëns.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree H
Gesin met tieners

Peaceful getaway.

We spent a wonderful 4 days at TEENdieBERG Adventure Farm. Fishing on the stunning dam. Went exploring around the farm. Braaied in the fort. A good time had by all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Astonishing view, along with a relaxing environment. The stay at TEENdieBERG Adventure Farm completely exceeded my expectations, and I highly recommend this stay! Thank you to the owners for their hospitality and friendliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

As dit reën moet jy 'n 4x4-voertuig gebruik om die eenhede te bereik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L

Alhoewel dit kort was, was dit pragtig, sal vir seker weer boek!

Ek was wel net nie bewus dat jy slegs daar kan kom met 4x4, alhoewel die gasvrou 'n kar voorsien het, sal ek net toekomstige gaste duidelik daarvan bewus maak! Pragtige plaas, fantastiese uitsig! TeendieBerg sien my vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leboeuf B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leboeuf B
Enkelreisiger

Pragtige plek. Uitstekend vir 'n wegbreek van die geraas.

Nie te ver van Riversdal, baie mooi area. Netjiese fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B
Gesin met tieners

Stil en rustig.

Ons het so lekker gekuier. Wen's net ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Pragtige, skoon en veilige akkommodasie wat baie meer bied as wat die foto's en beskrywing sê.

Ons kuier was besonders met Sanet wat ons van voor ons aankoms laat welkom voel het. Die akkommodasie is uitstekend voorberei en eksklusief met net 3 huisies om die dam. Was bevoorreg om bosbok en ratel by die dam te sien. Sal definitief weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin Steenkamp M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin Steenkamp M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sanet baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Gesin met tieners

'n Plek om te ontspan.

Netjiese, moderne huisies. Kinders kan swem, roei, stap of visvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Hendrik B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik B
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek.

Baie lekker plek met baie vriendelike en behulpsaame eienaars. Ek sal beslis die plek aanbeveel vir 'n wegbreek uit die daaglikse gejaag. Die plekkies is netjies, skoon en toegerus met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper F
Gesin met klein kinders

Away from it all.

In nature, with more than enough options to keep you busy. Excellent stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elouise H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H
Besigheidsreis

Baie lekker plek om te bly, gerieflik, netjies, skoon, stilte om te ontspan en rus.

Baie oulike, veilige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A stay in a wonderland.

This stay was the most rewarding that we experienced on our trip and this is one that we will definitely go back to. What an amazing place for any outdoor lover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en baie ontspannend.

Ideaal vir 'n wegbreek van daaglikse gejaag. Geen TV en geen selfone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy M
Saam met vriende

Baie goed, ingerigte verblyf. Pragtige uitsig.

Dit sal baie lekker wees om as 'n groep vriende vir 'n naweek hier deur te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmarenthia Elizabeth S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmarenthia Elizabeth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en rustig.

Die chalets kyk oor pragtige dam en die natuurskoon ongelooflik mooi. Dit was heerlik op die bootjies en ons het probeer visvang sonder sukses maar ons gaan beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut aan te beveel vir totaal afskakel en weg wees van die gejaag.

Die perseel is totaal afgesonder en weg van die gejaag en baie goed ingerig met baie aktiwiteite beskikbaar soos roei, visvang, stap, "trails" ens. Ek sal dit aanbeveel vir enigeen wat wil ontspan en wil herlaai. Die pad is bietjie sleg, veral as dit gereën het, maar enige voertuig met bietjie meer grondvryhoogte sal dit kan hanteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F
Gesin met klein kinders

Asemrowende natuurskoon.

Verskriklik mooi. Tussen die berge. Bergfietsryer se droom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, rustige en baie gesellige chalets.

Ons was absoluut mal oor ons 2 aande by TeenDieBerg, alles was perfek! Sal definitief weer gaan kuier. Ons het rustig gestap, lekker visgevang en heerlik gebly. Baie dankie Vincent en Sanet. Julle is baie gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
June H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent.

This was the last night of a 3 week very strenuous holiday and what a wonderful place to end off. Absolutely beautiful. Fantastic cottage with all amenities. Amazing views. Loved the extra touches like providing fishing rods despite no bites. An amazing place to stay would absolutely recommend. Just note that the road to the cottages is very much 4x4 which we didn't expect (or mind), but some cars might. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer. Ons het heerlik gekuier.

Baie mooi. Goeie ontvangs. Blyplek is pragtig. Rustige atmosfeer. Baie dankie Sanet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fees van rus en vrede!

Al wat jy hoor is voëls, geen geraas en TV ens. In die natuur en kan lekker swem in die dam, visvang gaan stap ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Bly jul het dit geniet Armand!
Sien uit na jul volgende kuier

TEENdieBERG Avontuurplaas
Peter K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K

Absolute rustigheid en afskakel-geleentheid.

Die perseel is perfek ingerig en die ligging is ongelooflik mooi. Al die geriewe is ingesluit - bootjies, visvang toerusting, lewensgordels, hout, vuuraanstekers, handdoeke en so gaan die lys aan. Die prys is uiters billik en goeie waarde vir geld. Die toegangsroete kan dalk effens challenging wees vir iemand met 'n voertuig wat laag op die grond is, maar ek glo dis is doenbaar. Selfoonsein is nie goed nie, maar dit dra ook by tot die ontspanning en afskakel van die gejaagde wêreld. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en ons sal hierdie verblyf aanbeveel vir almal. Baie dankie vir 'n baie goeie ondervinding tydens ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Baie dankie Peter,
Hoop ons sien julle sommer gou weer.

TEENdieBERG Avontuurplaas
Elmarie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen woorde kan hierdie stukkie paradys beskryf nie.

Die kanola-velde, die dam, die voëls, die rustigheid, die stilte, die blinkskoon huisie waar niks ontbreek nie. Ag nee, mens het nie genoeg woorde om hierdie plekkie tot sy volle reg te laat kom nie. Ons hoop om sommer baie gou weer terug te keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Baie dankie Elmarie,
Sien uit na julle volgende kuier.

TEENdieBERG Avontuurplaas
Jasper H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper H
Saam met vriende

Fantastic, peaceful, quiet, off-track location with warm hospitality and keen attention to detail.

We would highly recommend TeenDieBerg as a quiet getaway in a most beautiful location. Sanet and Vincent have created something very special here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Thanks Jasper, glad you enjoyed your stay! Hope to see you again.

TEENdieBERG Avontuurplaas
Mark W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

Ons het rustigheid weg van geskarrel gesoek en dit gevind met vriendelike diens.

Dit is beslis op ons lys om nog 'n besoek aan TEENdieBERG Avontuurplaas te bring. Volgende keer sal dit vir meer dae wees. Dankie aan die eienares (Sanet) vir haar goeie ontvangs en tegemoetkomendheid. Gaan en gaan rus. Dit kan jou net goed doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Dankie Mark. Ons sien uit om jul weer te verwelkom.

TEENdieBERG Avontuurplaas
Dirk T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, plek om kop skoon te maak.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Baie dankie Dirk. Hoop ons sien jou weer.

TEENdieBERG Avontuurplaas
Jan S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir my siel en verkwikking vir my liggaam.

Die rustigheidheid vanself. Tot die paddas kwaak op 'n luierige toon. So asof hulle nie regtig lus is om 'n geraas te maak nie. Die water voor jou chalet gee vir jou daai absolute rustigheid en stilte. Sal enige tyd teruggaan na hierdie lekker en rustige avontuur. Beslis 5 ster aanbeveling van my af.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Dankie Jan, ek is bly jul het dit geniet. Ons sien uit na jul volgende kuier.

TEENdieBERG Avontuurplaas
Marie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plek. Die rustigheid in die natuur was ’n belewenis.

Die huisie is volledig toegerus. Die uitsig is wonderlik. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Daar kan jy afskakel van die alledaagse gejaag en jouself weer vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Hi Marie,

Baie bly jul het dit geniet. Sien uit om jul weer hier te verwelkom.

TEENdieBERG Avontuurplaas
Lindy B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy B

Spotlessly clean, comfortable accommodation with stunning views.

All the advertised amenities were included as well as some extra personal touches. The setting is beautiful and the hosts were very friendly and extremely accommodating people.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Thanks Lindy. Glad you enjoyed your stay. Looking forward to welcoming you again.

TEENdieBERG Avontuurplaas
Carelia S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegkomplek

Ons het die omgewing en die huisie vreeslik geniet! Gaan vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Bly jul het dit geniet Carelia! Sien uit om jul weer hier te verwelkom!

TEENdieBERG Avontuurplaas
Ronel T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties

Die naweek het absoluut al ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet Ronel.

TEENdieBERG Avontuurplaas
Casper F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weg van alles, uitsonderlik.

Perfekte plek indien jy stilte en natuur verlang. Uitsonderlike staproete, met akkerboom woud, berge, stroompies, proteas. By die dam kan jy roei, visvang, seil en swem. Vriendelike diens, netjies skoon met alles wat benodig verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Ek is bly jul het dit geniet Casper.

TEENdieBERG Avontuurplaas
Alicia J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing experience.

We were very happy with the place. It was very neat and had all the services and equipment one needs and very friendly and efficient service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Bly jul het dit geniet Alicia. Sien uit om jul weer hier te sien.

TEENdieBERG Avontuurplaas
Jeanne W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne W
Gesin met tieners

Rus en vrede op sy beste.

Ons gesin het 'n heerlike tyd daar gehad. Die huisies is klein en kompak, maar alles is daar wat nodig. Die omgewing is asemrowend en ons het lekker gaan stap. Ons het daar gekuier voor ons see toe is en dit was die perfekte begin van 'n vakansie om af te skakel en net in natuur te kan herlaai. Ek beveel hierdie plek met vrymoedigheid aan. Ek dink dit sal ideaal wees as paar gesinne saam kuier en die hele plek bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig en rustigheid.

Dit was heerlik. Die eenheid was baie skoon en netjies. Baie hout vir vuur in die aand. Sanet het seker gemaak daar's niks kort nie. Die mooiste uitsigte, voëls en wild. Die stilte was hemels. Alles perfek. Ons sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Baie dankie Elna, was lekker om julle hier te he.
Sien uit om julle weer te sien.

TEENdieBERG Avontuurplaas
La B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
La B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Die eienaars is uiters vriendelik en behulpsaam. Omgee-mense. Die skoonmakers vriendelik en besorg oor die gaste. Omgewing vir rus ideaal oumense, jongmense met kinders en almal wat wil rus en vrede hê. Alles net soos op webblad. Sal graag weer wil gaan kuier sodra geleentheid het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Baie dankie La, dit was vir ons lekker om julle by ons te he!
Sien uit om julle weer te sien!

TEENdieBERG Avontuurplaas
Marianne A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquility.

Everything was perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Glad you had a good rest! Hope to see you again!

TEENdieBERG Avontuurplaas
Lauren H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H
Saam met eggenoot / lewensmaat

So peaceful, exactly what we needed. We celebrated my husband's birthday and he loved every part of it.

The host went out of her way to decorate our bed with a happy birthday on our bed made up of flower petals for my husband, including chocolates. It was a breeze getting to the place and getting the keys, we were also escorted to the venue. Our house was equipped with everything and more than we expected. It was spotlessly clean. Row boats and fishing rods were available at no fee. Most peaceful with only the sound of the birds and crickets and upon arrival a herd of cow passing through. We highly recommend TEENdieBERG. Thank you, we will be coming again very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Glad you enjoyed your stay! See you again!

TEENdieBERG Avontuurplaas
Anton D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Gesin met tieners

Heerlike recharge-verblyf naby natuur.

Versteekte juweel, mens kry buitelewe-gevoel, maar met alle geriewe van huis. Net 3 huisies en gemeenskaplike braai/boma maak dit ideaal vir groepbespreking. Huisie baie netjies binne en alles werk. Sanet gaan uit haar pad om te help. Mens lê op jou bed en het uitsig oor dam en berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TEENdieBERG Avontuurplaas se terugvoer

Baie bly jul het dit geniet Anton! Kom kuier gerus weer.

TEENdieBERG Avontuurplaas
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudebosch Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoUjSnr1aK60Mf1nHEBLW6CQ4HF6iQeb8OufVyx5ZL3G678e19n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Oudebosch Farm Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984806781004 21.090146215936
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem