Waterval Boven Akkommodasie by Tegwaan Country Getaway | LekkeSlaap
+39

Tegwaan Country Getaway

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Slaaihoek-weg, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tegwaan Country Getaway bied selfsorgverblyf op 'n privaat, rustige plaas wat met 'n ekosisteem van sy eie spog. Tegwaan het sy eie varswaterbronne en genoeg water om 'n paar visdamme en honderde bome van water te voorsien. 'n Rits wild- en voëlspesies woon dus op dié plaas.

Verblyf word in 4 eenhede aangebied wat altesaam slaapplek vir 21 gaste het. Die eenhede sluit Pine Cottage, Stone Cottage, Studio en Tiny House in. Al die eenhede het gemaklike beddens, kombuisies en privaat ingange. Die 2 kothuis het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en die Studio en Tiny House het elkeen 'n badkamer met 'n stort. Albei kothuis het kaggels.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en WiFi in. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Tegwaan Country Getaway is die ideale basis vanwaar gaste die natuurreservate in die area kan verken, of die Sudwalagrootte, Dullstroom en Kaapsehoop kan besoek, of as 'n oornagstop op pad na die Krugerwildtuin.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Italiaans
  • Portugees
  • Spaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Tegwaan Country Getaway
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Slaaihoek-weg, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Slaaihoek-weg, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGFZyTqHSghuDa9NRaDuEKG7McNqlCf5wFsbrS7uppJciSZJ0ZR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 Slaaihoek Road Waterval Boven 1195 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.661538558554 30.345102689171
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za