Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tegwaan Country Getaway

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Balthazar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir Tegwaan Country Getaway
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Chris B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B
Gesin met tieners

Dit is 'n rustige pragtige omgewing, maar die prys regverdig nie die geriewe nie.

Ons het lekker gebly. Baie stil en rustig. Die eko-toilet is 'n romantiese idee, maar dit werk nie en dit is nie prakties nie. Die biologiese prosesse benodig om van die afval ontslae te raak is uiteraard nie vinnig genoeg nie en dit veroorsaak reuk, 'n reuk tussen tea tree olie en verrotende faekale substanse vermeng met urine. Daar was 'n muis in die kombuis-kabinet en ons moes heeltyd alles in die yskas wegsteek en die eetgerei steriliseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Baie lekker gebly. Die natuur geniet en diens en vriendelikheid van die gasheer was fantasties gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, pragtige natuur, eco vriendelike benadering indrukwekkend.

Onvergeetlik lekker in die Tegwaan Country Getaway gebly. Kampvuur tot laat in die nag, lekker staproetes en fietsry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tegwaan Country Getaway se terugvoer

Thanks, Charl! It was great having you come to visit Tegwaan!

Tegwaan Country Getaway
Charles P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Saam met vriende

Lekker rustige oornag.

Net een aand oorgebly en vroeg die volgende oggend gery. Geen probleme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lp K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lp K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plek, te veel loadshedding.

Die shower se water is baie swak en die toilet (dry) met sawdust is nie vir my nie. Ook geen TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Advertensie was misleidend.

Ons het in die Tiny House gebly, wat pragtig is, hy is wel wat sy naam sê: very tiny, maar wat versuim is om te noem op die bespreking is dat die toilet nie net apart is nie, maar 'n goeie 30 meter weg van die huisie. Dit is ook nie 'n spoeltoilet nie. Dit was regtig onaangenaam en alhoewel ek respek het vir die feit dat die eienaar omgewingsvriendelik probeer gaan, was dit nie higiënies nie en regtig onplesierig. Hulle moes ook genoem het dat dit die opset is en 'n foto geplaas het. Ons is wel 'n dag vroeër huis toe hoofsaaklik as gevolg van die toiletgeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zander J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig, fantastiese staproetes en baie vriendelike personeel.

Alles wat ek verwag het, was veras met hoe mooi die staproetes was, en hoe vriendelik die personeel was. Sal definitief weer soontoe gaan!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem F
Gesin met tieners

Lekker rustige wegbreek.

Rustige en ontspanning met stroompie vir atmosfeer, netjiese en skoon fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaaihoek-weg, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGFZyTqHSghuDa9NRaDuEKG7McNqlCf5wFsbrS7uppJciSZJ0ZR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Slaaihoek Road Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.661538558554 30.345102689171
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem