LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+62
Gastehuis in Witrivier

Telestai Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nicolene S
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Die verblyf was ongelooflik. Alles was net reg. Gasvryheid is ongelooflik. Ga. Die verblyf was ongelooflik. Alles was net reg. Gasvryheid is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Telestai Guest House
Thank you so much for your wonderful review.

Petrus H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Aangenaam en waarde vir geld. Alles was piekfyn en in orde. Ons sou 'n geslote stort verkies het met die nodige panele en deur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Telestai Guest House
Thank you for your kind review and valuable feedback. We also appreciate your suggestion regarding the enclosed shower. We hope to welcome you again.

Edith S
1 nag
5.0
Mei 2026

Baie aangenaam. Skoon, netjies, vriendelike ontvangs. Beursie en selfoon daar vergeet en baie vriendelike hulp om dit terug te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Telestai Guest House
Thank you so much for your positive feedback!

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Telestai Guest House
Thank you so much...

William M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Wonderlike plek om net bietjie te ontspan aan die einde van 'n lang pad. Kommunikasie was fantasties, en ons is baie gasvry ontvang. Kamers het alles wat ons nodig gehad het en baie skoon. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Telestai Guest House
Thank you so much for your feedback.

Samkelisiwe Ayanda B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

The location was great. It was peaceful and the service was professional. Very comfortable and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Lekker plek. Lekker gebly, maar het betaal vir ontbyt ingesluit en toe is dit nie ingesluit toe ons daar kom nie. Die dame wat daar werk is oulik, maar die eienaar het geen terugvoering gegee oor bespreking wat wys ontbyt is ingesluit en toe eweskielik, na ons betaal het, was dit nie meer ingesluit nie. Dit laat mens twyfel of jy die plek sal aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elize
Telestai Guest House
Thank you for taking the time to share your feedback. We're glad you enjoyed your stay and appreciate your kind words. We sincerely apologise for the misunderstanding regarding the breakfast inclusion. We understand how this could be frustrating and will make sure our booking details are clearly communicated going forward. Your feedback helps us to improve, and we truly hope to welcome you back for a much better experience in the future.

Anonieme gas
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.0
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Telestai Guest House
Thank you for your feedback.

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Telestai Guest House
Thank you so much for your positive feedback.

Carin E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Vriendelike ontvangs. Baie veilig en rustig. Baie lekker gebly. Dis ons tweede keer by Telestai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Telestai Guest House
Good morning, Thank you so much for choosing Telestai Guest House. And thank you for your feedback.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Alma Road, White River, 1240, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dd0befa85dad5289eee30de300a959cce3d21d82a2cf4bd34d7473b88a02ef2d881a1578c55c5820a1049c84022f3131d27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 1 Alma Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.326978860495 31.008865535259

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang