Tembo Guest Lodge
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 689 Tarentaal Street, Hazyview, 1241, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Tembo Guest Lodge is in Hazyview, 'n tropiese plaasdorp in Mpumalanga wat bekend is vir sy piesang- en makadamianeutindustrieë. Dit is die ideale bestemming vir avontuurlustiges en sakereisigers.
Hierdie kamers met lugversorging bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het ook 'n werkarea, TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers op die boonste verdieping lei na 'n balkon en die kamers op die onderste verdieping lei na 'n stoep.
Die lodge spog met 'n restaurant wat Suid-Afrikaanse kos bedien en gaste kan elke oggend ontbyt geniet. Dit is naby die Nasionale Krugerwildtuin, Laeveld Mall, Panoramaroete, God's Window, Blyderivier-canyon en verskeie restaurante geleë.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 689 Tarentaal Street, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Gaste dink Tembo Guest Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
689 Tarentaal Street, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang