Ten Bompas Hotel
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bompas-weg 10, Dunkeld West, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ten Bompas Hotel is 'n boetiekhotel met 'n restaurant op die perseel. Dit is naby die kommersiële en residensiële gebied in Rosebank, Hyde Park en Sandton.
Elke individueel versierde suite beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n volledige badkamer, aparte sitarea met vuurmaakplek en 'n gastetoilet. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n iPod-klankstelsel, vinnige WiFi en 'n Nespresso-masjien in. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar. Die kamers maak oop op 'n privaat terras of 'n tuin.
Die restaurant op die perseel, Winehouse, gebruik die vars produkte wat in die hoteltuin groei en bedien moderne fynproewerskos op die terras of langs die dubbel-volume wynkelder wat uitkyk oor die swembad. Alhoewel daar verskeie restaurante in die omliggende area is waarvan gaste kan kies, kan hulle ook in hul suites bly, ontspan en 'n ete van die restaurant af geniet.
Die personeel van Ten Bompas Hotel tref ook reëlings indien gaste lus voel vir 'n sessie in 'n gimnasium, 'n potjie gholf wil speel of 'n spa- of skoonheidsbehandeling. wil geniet.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Bompas-weg 10, Dunkeld West, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Dunkeld Wes Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bompas-weg 10, Dunkeld West, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom