LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tenahead Mountain Lodge | LekkeSlaap
+20

Tenahead Mountain Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Tenahead Mountain Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Adolf W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It must be one of the most beautiful locations in SA. The lodge is something out of a Scottish landscape.

The view from our room, towards the little stream is absolutely beautiful. The food is 5 star. I have no idea how they are able to get fresh product considering the distance to the nearest town.

Neil V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil V
Saam met vriende

Ongerepte pragtige omgewing. Absoluut unieke ervaring. Uitstekende diens en bederf.

Ongelooflike, ongerepte omgewing waar 'n mens bederf word met 5-gang-maaltyd. Tydens aandete is die warm komberse aangesit in die kamer en kaggel aan die brand gesteek. Beslis aan te beveel vir enige reisiger. Ons het Tenahead besoek, nadat ons met ons fietse tot daar gereis het.

Amanda L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en regtig 5 ster.

Ons was die enigste gaste in die lodge, maar die weer was te onplesierig om buite tyd te spandeer. Die kamers is egter heerlik toegerus en ons het die kaggel aangesteek en die mooi uitsigte geniet. 5 ster bediening met die etes!

Neels M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Skoon netjiese rustige atmosfeer met puik diens, top klas etes en wat 'n goed toegeruste kamer met 'n droom uitsig.

Constant W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Constant W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets spesiaals.

Dis 'n eenkeer-in-'n-leeftyd-ondervinding. Die rustigste, mooiste plek.

Petro M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese wegbreek in die mooiste berge.

Om by Tenahead uit te kom is nogal moeilik maar absoluut die moeite werd. Die pad is regtig rof. Sjef Heinrich se kos was absoluut uit die boonste rakke. Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so lekker as moontlik te maak. Ons sal Tenahead by al ons vriende aanbeveel.

Coba N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coba N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspanne groot bederf.

Baie ontspanne atmosfeer, ongelooflik mooi omgewing en perseel, gebou. Groot bederf. Baie spesiale en vriendelike mense.

René M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Dit was 'n ongelooflike ervaring gewees! Het verloof geraak op die 13 Junie 2016 toe dit gesneeu het. Die pad op na die lodge is 'n challenge maar glad nie onbegangbaar nie, 'n moet vir enige iemand wat wil wegkom na 'n stukkie paradys!

Abe U - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abe U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was slegs 'n oorslaapplek op pad na Lesotho, maar ons sou langer in hierdie fantastiese plek wou bly.

'n Mens het tyd nodig om alle doendinge wat Tenahead bied, te kan geniet. Sal nie omgee om in die winter hier vasgekeer te wees nie!

Jennifer L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Remote and beautiful!

Out of the ordinary and very beautiful. The dinner offered at the Lodge started really well, but mains and the dessert weren't great. Overall though, this didn't detract from the experience. However, I wouldn't agree with the statement that it's a 5 star meal.

Carla B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Carla B
Gesin met klein kinders

Teleurstelling in paradys.

Mooiste mooi ligging ooit. Die uitsig slaan jou asem weg. Die kamers is stylvol en baie gemaklik. Ongelukkig was die diens baie swak, beslis nie 5-ster nie. Maar die kos het ons ervaring van Tenahead geruïneer, dit het gesmaak asof die sjef heeltemal onopgelei, sonder ervaring en sonder palet is. Dit was die swakste kos, 5-gang aandete en ontbyt, wat ons nog ooit voor moes betaal. Groot teleurstelling.

Andre Griesel G - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre Griesel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, maar baie ver op rowwe paaie.

Shoana is wonderlik. Ongelooflike omgewing. Moeilike paaie.

Deneys P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deneys P
Saam met vriende

Wonderbaar!

Die pad na Tenahead Mountain Lodge is nie op standard nie; maar dit het nou niks met die lodge te doen nie.

Vanaf
R3 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenahead Lodge, Naudes Nek Pass Rhodes, Rhodes, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyOWMzMmY1LThkMjQtNGI5YS1hYWRmLWE2Y2Q1ODIzYzk2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 440  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Tenahead Lodge Naudes Nek Pass Rhodes 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.709505607987 28.136426019839
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!