Tenuta Overnight
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marshall-straat 405, Florapark, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R1 250 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Tenuta Overnight bied selfsorgverblyf in die hartjie van Florapark, Polokwane. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek vir gaste wat die gewoel van die stad wil ontsnap.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, induksieplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n etenstafel met 4 stoele.
Daar 'n privaat en omheinde tuin met elektriese heining en buitesitplek. Veilige parkeerplek is agter gaste se eie toegangsbeheerde hek op die perseel beskikbaar. Daar is 'n kragopwekker vir beurtkrag tydens die aande van 19:00 tot 22:00. Die huis se beligtingis ook volledig na herlaaibare gloeilampe verander sodat daar altyd lig is. Die WiFi het sy eie rugsteunkrag sodat dit nooit afgaan nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jacques Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Marshall-straat 405, Florapark, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Tenuta Overnight het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Flora Park Fauna Park Polokwane Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marshall-straat 405, Florapark, Polokwane, 0700, Limpopo