Tequesta 68 Self-catering Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paarl-laan 1, Tequesta 68, Sandton, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Tequesta 68 Self-catering Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Sandton en is ideaal vir 'n gesinsnaweek weg.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is beide bad- en stortgeriewe in die eenheid. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.
Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Lessenaar is ook beskikbaar vir diegene wat werk wil doen.
Die kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n klubhuis, asook 24 uur-sekuriteit. Tequesta is sentraal en het maklike toegang tot die snelweg, en is naby Monte Casino en groot winkelsentrums.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
William Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Paarl-laan 1, Tequesta 68, Sandton, 2191, Gauteng
- Gaste dink Tequesta 68 Self-catering Apartment het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paarl-laan 1, Tequesta 68, Sandton, 2191, Gauteng